You are currently viewing GROOT raak GROOT(er)!

GROOT raak GROOT(er)!

Deel hierdie artikel

GROOTfm 90.5 het in 2018 soveel GUNS beleef!

Vir die periode April tot September 2018 het GROOTfm 90.5 uitstekende groei in ons luisteraarsyfer bewys.

Die GROOTfm-span werk hard om meer van onsself te gee om ‘n groter DOEL te dien.  Ons is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer met “vermaak wat ‘n verskil maak.”  En vir ons beteken groter INVLOED groter IMPAK!

Ons sluit die jaar op ‘n DANKBARE noot af aan elke luisteraar wat inskakel om saam met ons GROOT te gaan.

STASIE JAN – JUN 2018 APRIL – SEPT 2018 % GROEI
GrootFM 30,000 47,000 +56,6%
Deel hierdie artikel