You are currently viewing Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het

Deel hierdie artikel

Ruben Delmage het op #SlatDiePad met Daniel Baron gesels oor die liedjie wat David Guetta & Sia opgeneem het wat ‘n melodie lyn het wat presies dieselfde klink as dié van Daniel Baron se liedjie “Children of the sun”  Luister hieronder na die Podcast van die onderhoud en die musiek videos van beide die
Liedjies en besluit self.

Luister na die podcast hieronder:

Deel hierdie artikel