KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU
Die Hoërskool Rustenburg se koor is besig om mense se asems weg te blaas met hulle weergawe van Queen se Bohemian Rhapsody! 

Die Hoërskool Rustenburg se koor is besig om mense se asems weg te blaas met hulle weergawe van Queen se Bohemian Rhapsody! 

Deel hierdie artikel

Die Hoërskool Rustenburg se koor is besig om mense se asems weg te blaas met hulle weergawe van Queen se Bohemian Rhapsody!  Kyk hier:

Deel hierdie artikel

This Post Has 17 Comments

  1. They did Freddy proud 👏👏

  2. Julle is absoluut uitstekend!!!! Well done! Kan mens iewers n CD hiervan koop?

  3. Hoe blaas ‘n mens iemand se asem weg – dis mos asem wegslaan – watter soort Afrikaanse skryf grootfm???

  4. Dit is absoluut fantasties! Alles! Die opname, video, ALLES! Welgedaan aan almal betrokke! Uitstekende stemme!

  5. Dit is pragtig en definitief iets oorspronklik!

  6. Well done, Hoërskool Rustenburg. Dis briljant.

  7. Wat n ongelooflike uitvoering deur die kinders!!!
    Welgedaan!

    Ek het nou lanklaas so n klomp pragtige talentvolle kinders saam gesien en gehoor!

    Baie geluk en hoop julle gaan nog baie groot hoogtes bereik!!

  8. I love it.

  9. Watter ongelooflike video! Love, love, love!!!

  10. This is absolutely incredible 👍😊👌

  11. Well done, Rustenburg High!!!! I’m speechless!!!! Ongelooflik mooi!!!!

  12. Welgedaan Hoërskool Rustenburg! Julle weergawe laat my die ene hoendervleis!

  13. Dit is absoluut fantasties,hierdie een gaan julle ver bring.

  14. Briljant! Julle maak my trots om ‘n Suid-Afrikaner te wees!

  15. World class performance !!!

  16. Nadat ek jul vetroning in die HUISGENOOT geleeshet het ek gaan YOUTUBE
    Een woord UITSTEKEND/VARS/MODERN……n koor om op TROTS te wees

Leave a Reply

Close Menu