You are currently viewing Naelon Andrews se nuwe enkelsnit is pas vrygestel!

Naelon Andrews se nuwe enkelsnit is pas vrygestel!

Deel hierdie artikel

Naelon Andrews wat vroeër hierdie jaar groot opslae gemaak het met sy videos wat soos ‘n veldbrand versprei het, het omtrent mense se harte aangeraak met sy ongelooflike mooi stem en talent wat uiteindelik vir hom ‘n platekontrak by Universal losgeslaan het en sy heel eerste musiekvideo en enkelsnit van #Rooftops is pas vrygestel!

Kyk hier….

Deel hierdie artikel

Leave a Reply