NAAM:
DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 1. #KeagoRata #Lerato
BESKRYWING:
Vra jou geliefde op ‘n date in Noord-Sotho vir Valentynsdag! Of leer hoe om te sê: “Ek hou van jou.” Dis die #MaandVanLiefde en ons fokus op romantiese sêgoed en kulturele verskynsels soos lobola en tradisionele Sotho-troues
Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.
Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.
Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za
Deel hierdie artikel