You are currently viewing Seisoen 1: Les 5, Noord Sotho

Seisoen 1: Les 5, Noord Sotho

Deel hierdie artikel

GROET 1

Piti :

Dumêla tatê/mma/ausi/sussie/morêna/

(Hallo pa/ma/ousus/jongsus/meneer)

Thato :

Agêê!

(O ja!/Inderdaad!/O so!/ Eh-huh/Ek reageer)

Wêna o kae?

(Jy, jy is waar?)

(Hoe gaan dit met jou?)

Nna ke têng.  Le wêna o kae?

(Ek, ek is hier binne.)(En jy, jy is waar?)

(Goed, en met jou?)

Le nna ke têng.

(En ek, ek is binne.)

(En dit gaan ook goed met my.)

Nna ke a leboga.

(Ek, ek is dankbaar.)

(Baie dankie.)

A re lebogile.

(Laat ons dankbaar wees)

(Dis nou een groot dankbaarhied tussen ons)

TOT SIENS :

Nna ke a leboga.

(Ek, ek is dankbaar.)

Nna ke tla go bôna.

(Ek, ek sal jou sien.)

Šala gabotse.

(Agterbly mooi.)

A re lebogile.

(Ons is almal dankbaar.)

Sepela gabotse morêna!

(Loop mooi meneer)

Nna ke tla go bôna.

(Ek, ek sal jou sien.)

Nna ke a leboga.

(Ek, ek is dankbaar)

Kodes

Alt + 0138

Alt + 0154

Alt + 147

Alt + 136

Alt + 0202

Letter

Š

š

ô

ê

Ê

ALGEMENE VRAE :

Wêna o mang?

Jy, jy is wie?

Nna ke Piti

Ek is Piti Mokwêna

Sefane ke mang?

Sefane dit is wie?

Sefana, ke Mokwêna

My van is Mokwêna

Tšhêla pêtêrôlô

Gooi petrol in

Tlatša!

Maak vol!

Wêna o dula kae?

Jy, jy bly waar?

Nna ke dula Brooklyn

Ek bly in Brooklyn

Go lokile

Dis reg so.

Ga se molato

Dis nie moeilikheid nie

Wêna o ka nthuša naa?

Kan jy my help?

Nna ke tla go bôna.

Ek, ek sal jou sien.

E tlatše!

Maak dit vol!

Nna ke a leboga.

Ek, ek is dankbaar.

Ke bokae?

Hoeveel kos dit?

Yôô, e a tura.

Yôô, dit is duur

Nna ke batla thušô / teye / kofi / swikiri / nama / pêtêrôlô / môya / ôli / meetse

Ek soek hulp / tee / koffie / suiker / vleis / petrol / lug / olie / water

Nna ke bolêla Sepedi ganyane

Ek, ek praat Sepedi ‘n klein bietjie

êê.

Ja

Aowa

Nee

Dula fase / Dulang fase

Sit jy!  Sit julle!

Ntshwarêla

Jammer

Nna ke kgopêla….

Ek vra asb…..

Nna ke batla…

Ek wil hê…

Le (meetse le swikiri)

En(water en suiker)

Nna ke nyaka…

Ek soek…

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]

Deel hierdie artikel