Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Les 6, Deel 2, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 6, Deel 2, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

NAAM:

DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 2. #NnaKeagoRata #Lerato

BESKRYWING:

Vier Valentynsdag soos ‘n Sotho en leer hoe om te sê: “Jy is mooi.”

Dis die #MaandVanLiefde en ons fokus op romantiese sêgoed en kulturele verskynsels soos lobola en tradisionele Sotho-troues.

 

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu