Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 4. #Lobola #Magadi #Mokete. Les 8.

Seisoen 2: DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 4. #Lobola #Magadi #Mokete. Les 8.

Deel hierdie artikel


NAAM:

DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 4. #Lobola #Magadi #Mokete

BESKRYWING:

Hoe werk LOBOLA deesdae? En hoe lyk ‘n tradisionele Sotho-troue?

Dis die #MaandVanLiefde en ons fokus op romantiese sêgoed en kulturele verskynsels.

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu