Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Les 10, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 10, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

NAAM:

Hallo Tannie in Noord-Sotho #Aanspreekvorme

BESKRYWING:

Hoe sê mens “Hallo TANNIE” of “Goeiedag JONGMAN” in Noord-Sotho?

Kobus en Su ondersoek aanspreekvorme. #Mma #Rra #Mosadi #Mona #Tate #Ausi

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu