Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Sê totsiens in Noord-Sotho #SalaGabotse #SepelaGabotse #ng, Les 11.

Seisoen 2: Sê totsiens in Noord-Sotho #SalaGabotse #SepelaGabotse #ng, Les 11.

Deel hierdie artikel

NAAM:

Sê totsiens in Noord-Sotho #SalaGabotse #SepelaGabotse #ng

BESKRYWING:

‘n Eenvoudige woord of twee wat jou ver gaan bring: Sala(ng) Gabotse en Sepela(ng) Gabotse.

Jy kan dit aanwend om te sê Mooi loop/bly, jy/julle!

Kobus verduidelik wanneer om wat te gebruik. Luister gou! 4min wat baie deure vir jou oop kan maak!

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu