You are currently viewing Seisoen 2: Groet my net! #NoordSotho #Sepedi, Les 13.

Seisoen 2: Groet my net! #NoordSotho #Sepedi, Les 13.

Deel hierdie artikel

NAAM:

Groet my net! #NoordSotho #Sepedi

BESKRYWING:

Maak nie saak hoe gebroke dit is nie, begin net om iemand in sy taal te groet!

Ons leer jou hoe! Luister hier! #NoordSotho

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply