KOMPETISIES LUISTER NOU
Laerskool Anton van Wouw #SMBG2018

Laerskool Anton van Wouw #SMBG2018

Die Woutjies is behoorlik vermaak tydens Vrydag, 7 September se #SKOOLMETDIEBESTEGEES met onderwysers wat absolute sports is, selfs vir ‘n lekker boeresport-uitdaging EN om natgespuit te raak… en daarna het Barney Armstrong hulle vermaak met elke moontlike “move” saam met al die lekkerste liedjies. Daar is geskree, gesing, beweeg en gees gevang ten spyte van die dreigende reenbui wat elke nou en dan wou uitsak. Dankie Franja du Plessis dat jy bereid was om selfs in die reen en donderweer vir die Woutjies op te tree!


Close Menu