You are currently viewing Hero run 2018

Hero run 2018

Deel hierdie artikel

Ons almal ken vir Superman, Batman en Spiderman, maar elkeen het sy eie superhero!  Ons het GROOT gegaan om ons ‘Superhero pose’ te oefen, want op 14 April 2018 het ons die SABAT Hero Run ‘super’ vinnig, by High School Old Boy’s Club gehardloop en gevlieg.


Deel hierdie artikel