You are currently viewing Mit Mak Motors Wenner!

Mit Mak Motors Wenner!

Deel hierdie artikel

Baie geluk aan al die GROOTfm 90.5 & Mit Mak Motors kompetisie-wenners. Na ‘n ses weke kompetisie-veldtog, het Eben Labuschagne uiteindelik op Saterdag 21 April 2018 die korrekte sleutel gekies en is hy huistoe met die Renault Kwid Dynamique.

Baie dankie aan Mit Mak Motors vir hierdie GROOT prys!

 

 

 

 

 

 

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]

Deel hierdie artikel