Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Les 7, Deel 3, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 7, Deel 3, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

NAAM:

DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 3. #Baby #Lala #GoGoNyala

BESKRYWING:

Vra jou geliefde OM TE TROU in Noord-Sotho!

Of leer hoe om iemand aan te spreek #Monna #Ausi #Baby #Lala #GoGoNyala

Dis die #MaandVanLiefde en ons fokus op romantiese sêgoed en kulturele verskynsels soos lobola en tradisionele Sotho-troues

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu