KLIK HIER -> Los'it Beter LUISTER NOU
#SMDBG Laerskool Tygerpoort

#SMDBG Laerskool Tygerpoort

Deel hierdie artikel

Die Tygies se gees was bloedrooi op Vrydagoggend, 14 Junie 2019 vir #skoolmetdiebestgees2019.  Laerskool Tygerpoort se tema vir die oggend was KONINGS VAN GEES en hulle het behoorlik koning gekraai met pawiljoene wat pragtig opgemaak is met rooi, wit en swart en die Koning van kaarte wat oral sigbaar was. Die Tygie-onnies het natuurlik ook ingespring om #GROOTgees te wys en almal te vermaak met hul kulkunsies. Dankie Tygies – dit was die perfekte manier om die tweede kwartaal vir 2019 af te sluit.

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu