KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU
Lanadene Bron – Amandel Botter Koekies

Lanadene Bron – Amandel Botter Koekies

Deel hierdie artikel

Lanadene Bron – Amandel Botter Koekies

Lanadene Bron – Amandel Botter Koekies

Tyd: 25 min

Bedien: 33 Koekies

Gebak

Bestanddele:


4 eiers

285g bruin suiker

2 koppies amandel botter

1.5 koppie donker sjokolade

20 ml vanilje geursel

1.5 koppies hawermout

1g fyn sout

2 teelepels koek soda

2 teelepels kaneel

B-well bak sproei


Metode:

Voorbereiding:

Voorvehit die oond na 180C

Sproei jou bakplaat met B-weel se antikleef bak sproei

Kombineer die hawermout, koek soda, sout en kaneel in ‘n medium grote mengbak

Room die amandel botter, suiker, eiers en vanilje saam vir ongeveer 2 minute todat dit glad is

Draai die menger spoed af, en voeg die droeё bestandele by en meng goed

Voeg die sjokolade by

Maak 35 gram balletjies, en plaas op die bak plata, ver genoeg van mekaar af sodat hulle kan uitsprei.

 

Bak vir 20 minute

Laat heeltemal afkoel voordat jy hulle van die plaat af verwyder

Bedien met:

Jou gunsteling warm drankie vir tee tyd of  gekrummel saam met roomys

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu