KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU
Hennie Fisher – Torta Tre Monti

Hennie Fisher – Torta Tre Monti

Deel hierdie artikel

Hennie Fisher –

Torta Tre Monti

Hennie Fisher – Torta Tre Monti

Tyd:

2 Ure

Bedien:

8 – 10

Soet

Bestanddele:

60g Botter

300g Vanielje wafers

200g Haselneut smeer

300g Donker sjokolade

80ml Kookwater

60ml B-Well Canola olie

400ml Room

Metode:


Pulse die wafers in ‘n voedselverwerker tot krummels.

Voeg gesmelte botter by en verdeel tussen twee koekringe.

Verkoel.

Intussen smelt die sjokolade met die haselneut smeer, die kookwater, olie tot heeltemal egalig.

Koel af, maar nie in yskas nie!

Klop tot styf en voeg sjokolade en haselneut by.

Skep bo-op een van die lae, en smeer glad.

Plaas boonste wafer laag op en verkoel saam. 

Bedien met vars bessies.

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu