Karen Blanchè -
Francois se Soet Mostertsous
Karen Blanchè -
Francois se Soet Mostertsous
Tyd:
15 Min
Bedien:
10 Porsies
Sous
Bestanddele:
1 bottel B-well Creamy Mayo
2 eetlepes Dijon Mosterd
1 Eetlepel Vol Graan Mosterd
¼ koppie Suurlemoen Sap
¼ Koppie Asyn
Sout en Pepper Na Smaak
½ Blikikie Kondensmelk
Metode:
- Voeg al die bestandele bymekaar, pas aan met sout en pepper soos benodig.
- Meng met 'n hand klitser.
- Plaas in yskas vir 1 uur.
- Bedien saam met jou gunsteling-gereg.