Hennie Fisher –
Dadel en Carob-lollies
Hennie Fisher –
Dadel en Carob-lollies

Tyd:
60 Min
Bedien:
30 Lollies
Soet
Bestanddele:
150g Geroosterde fyngemaalde pekan-neute
45ml Heuning
60ml Tahini
100g Dadels, baie fyn gemaal
15ml B-Well olyf of chilli olie
40g Karob poeier
Knypie sout
100g gesmelte donker sjokolade
Wit sjokolade vir omhulsel
Kleursel
Metode:
Meng al die bestandele in menger saam (behalwe die wit sjokolade en kleursels).
Vorm in balletjies en heg vas op stokkies met klein bietjie sjokolade.
Doop in wit sjokolade met gekleurde strepe.