You are currently viewing Hennie Fisher – Butternut diabete-koek

Hennie Fisher – Butternut diabete-koek

Deel hierdie artikel

Hennie Fisher –

Butternut diabete-koek

Hennie Fisher –

Butternut diabete-koek

Tyd:

90 Min

Bedien:

10 + Persone

Soet

Bestanddele:

280g koekmeel

15ml bakpoeier

15ml fyn gemmer

15ml fyn kaneel

5ml sout

150g geroosterde fyn pekaneute

Skil van 1 suurlemoen

150g versoeter

180g fyn pynappel

250ml vetvrye ongegeurde yoghurt

125ml B-Well Canola olie

450g fyn gerasperde butternut

5ml vanilla geursel

3 eiers

Metode:


  • Meng al die droeë bestanddele bymekaar.
  • Meng die neute en die butternut in.
  • Meng die nat bestanddele bymekaar, en meng by die ander mengsel in!
  • Skep in gesmeerde ‘bundt’ pan en bak vir ongeveer ‘n uur en ‘n half by 170 grade celsius!
  • Garneer met laevet roomkaas-versiering.
Deel hierdie artikel

Leave a Reply