#JouMenseMyMense – Dorinda se muffins – 26 November 2019
Dorinda (46) en haar seuntjie het met net ‘n tas uitgestap toe haar huwelik verbrokkel. Sy het vir ‘n tyd lank as karwag gewerk om doeke en kos te kon…
Dorinda (46) en haar seuntjie het met net ‘n tas uitgestap toe haar huwelik verbrokkel. Sy het vir ‘n tyd lank as karwag gewerk om doeke en kos te kon…
Ons het die afsluiting van 2019 se #JouMenseMyMense projek gevier met ‘n spesiale kersete saam met die 64 inwoners van Huis Phyllis Robertson! Hierdie Huis ontvang geen staatshulp vir die…
Candice Badenhorst (37) was 19 jaar oud toe sy met ‘n vorm van beenkanker gediagnoseer is. Na 5 sessies chemoterapie het hulle die gewas uitgesny, maar kort daarna was daar…
Jy sien Marika de Klerk se omgeehart in elke plasing op haar Facebookprofiel – dis van boere in nood en honger kinders tot werkskepping en orgaanskenking. Dit was nog altyd…
Danielle Burger moes leer veg van haar eerste asemteug. Sy is gebore te midde van soveel komplikasies en mense wat eintlik daar al wou opgee op haar… Sy het bitter…
Erens Swanepoel (47) van Booysens in Pretoria-Wes is blind gebore. Sy vrou, Christelle en jongste seun (6) het ook verskillende gestremdhede. Ouboet (8) is baie gelukkig in die skool en…
Tannie Marie was haar lewe lank 'n sterk vrou. Het altyd hard gewerk en nooit vir hulp gevra of nodig gehad van ander nie. Sy was die een wat ander…
Mauritz Meiring was ‘n hardwerkende gesinsman wat alles in sy vermoë gedoen het om sy vrou, Salomé en twee kinders, Derek (18) en Christelle (15) in alle opgesigte te ondersteun.…
Kyk Hier! Appel se splinternuwe musiekvideo van #Nonna. Sy splinternuwe album word ook binnekort bekendgestel! #HouDieSpasieDop #Appel
Kyk hier! Rassie Erasmus se boodskap aan al die Bokke en al die Bok-ondersteuners vir hierdie Saterdag se finale Wêreldbeker 2019-afskop... #StrongerTogether #Bokke #Springbokke #Boks