You are currently viewing Inge Pretorius – Mosselgereg

Inge Pretorius – Mosselgereg

Deel hierdie artikel

Inge Pretorius – Mosselgereg

Inge Pretorius – Mosselgereg

Tyd:

30 Min

Bedien:

1 Persoon

Seekos

Bestanddele:

12 mossels, klaar skoongemaak, in skulp

Halwe rooi ui – fyn gekap

Eetlepel knoffelbotter

Teelepel B-well Olyfolie

Eetlepel gekapte vars pietersielie

30 ml droë witwyn

30 ml Ouzo

5 ml Visspesery

30 ml room 

Metode:


  • Verhit die pan
  • Braai die ui in die knoffelbotter en B-well olyfolie tot sag.
  • Voeg die mossels by
  • Braai vir ‘n verdere 2 minute.
  • Voeg die wyn en Ouzo by en kook vir ‘n verdere 3 tot 4 minute, tot die mossels gaar is.
  • Geur met die visspesery, vars pietersielie en room, kook vir nog een minuut.
  • Bedien warm op rys, of saam met n pita-broodjie.


Deel hierdie artikel

Leave a Reply