Inge Pretorius – Spinasie Muffins

Inge Pretorius – Spinasie Muffins

Deel hierdie artikel

Inge Pretorius –

Spinasie Muffins

Inge Pretorius – Spinasie Muffins

Tyd:

40 Min

Bedien:

10 Persone

Groente

Bestanddele:

2 koppies “self raising” flour

¼ teelepel sout

1 koppie fyn gekapte

rou spinasie

100g feta kaas, gekrummel

2/3 koppie gerasperde

cheddar kaas

1 eier

10/12 olywe, fyn gesny

(pitte verwyder)

190ml water

Opsioneel :

½ koppie Spek – gaar

 en afgekoel

Metode:


  • Meng al die bestanddele saam in ‘n mengbak, tot net goed gemeng
  • Skep in muffin pan (reeds gespuit met B-Well cooking spray).
  • Bak vir 15 – 20 minute tot gaar
  • Bedien met botter en gerasperde Parmesaankaas


Deel hierdie artikel

Leave a Reply