You are currently viewing Seisoen 2: Les 4, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 4, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

Waarom praat Sothos “so hard”?

En waarom verwys die hulle na Engelse as “Mojahlapi”(Visvreters)?

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply