Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Wie is jy? My naam is… #Gamonate #WenaOMang #Sefane, Les 14.

Seisoen 2: Wie is jy? My naam is… #Gamonate #WenaOMang #Sefane, Les 14.

Deel hierdie artikel

NAAM:

Wie is jy? My naam is… #Gamonate #WenaOMang #Sefane

BESKRYWING:

Vra iemand se NAAM en VAN in Noord-Sotho en stel jouself voor.

Leer ook wat is “lekker” en wat beteken dit as iemand sê “ek is binne-in.”

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu