You are currently viewing #JOUMENSEMYMENSE – 20 Maart 2018

#JOUMENSEMYMENSE – 20 Maart 2018

Deel hierdie artikel

Op #InternationalDayOfHappiness het Groot FM 90.5 as deel van ons #JouMenseMyMense projek saam met SPAR, besluit om geluk te saai onder die petroljoggies en karwagte van Pretoria-Oos. Met dié het ons net weer besef om gelukkig te wees gaan beide kante toe… hoe meer jy deel hoe meer geluk beleef jý! Ons daag jou uit, gaan maak iemand anders gelukkig en maak jouself ook hierdeur gelukkig!

Deel hierdie artikel