BOODSKAPPE LUISTER NOU
#SMDBG – Laerskool Danie Malan

#SMDBG – Laerskool Danie Malan

Deel hierdie artikel

Op Vrydagoggend, 5 April het Laerskool Danie Malan die geleentheid gekry om hul gees te wys en nie eens reën kon die Danie-Malan-gees demp nie.  Die hindernisbaan is met GROOT gees aangepak en die graad 5’s is as die wen-graad gekroon.   In helderkleurige t-hemde het die Danie Malanners soos ‘n reenboog kleur aan die grou-grys-dag gebring.  Ongelukkig het ‘n wolkbreuk verhoed dat die laaste uur van SKOOLMETDIEBESTEGEES se program kon voortgaan, maar die leerlinge van Laerskool Danie Malan het bewys hulle is #GROOTgees-superhelde.

Deel hierdie artikel
Close Menu