Hennie Fisher - Groete sappe en vinaigrette
Hennie Fisher - Groete sappe en vinaigrette

Tyd: 15 min
Bedien: 8 pax
Drankie
Bestanddele:
1 groot komkommerKlein bossie kappertjie blare
2 groot wortelsKlein bossie vars Kerrie blare
4 groot heel beetKlein bossie vars laventel
1 eetlepel voorbereide mosterd
½ teelepel sout
½ teelepel suiker
¼ teelepel varsgemaalde swart peper
1 koffel huisie
150 ml extra virgin olyf olie (BWell)
Metode:
Voorbereiding:
In ‘n versapper, versap die komkommer en kappertjieblare – geniet!
In ‘n versapper, versap die wortel en kerrieblare – geniet!
In ‘n versapper, versap die beet en laventelblare – geniet!
Maak die vinaigrette deur die koffel in ‘n smeer met die sout fyn te maak. Maak ‘n emulsie met die knoffelsmeer, peper, suiker, mosterd en 50 ml van enige van bogenoemde sap, OF vars suurlemoensap. Meng stadig die olie in om die emulsie te probeer behou.
Bedien met:
gebruik as vars gemaakte slaaisous oor enige relevante slaaiblare of vars groenteslaai.