Wen met ons opname! LUISTER NOU
#SMDBG Hoërskool Eldoraigne

#SMDBG Hoërskool Eldoraigne

Deel hierdie artikel

Hoërskool Eldoraigne se gees is GROOT! En die gees tussen die grade is nog GROOT(er). Graad-vir-graad is daar meegeding vir die GROOT(ste) gees en elke graad se kreet is met soveel kreatiwiteit en oorspronklikheid aangepak – ons kon nie besluit watter graad as wenners moes uittree nie. Die leerlinge se geesdrif is aansteeklik en die onderwysers is passievol en ywerig om die gees net nog GROOT(er) te maak. Dankie Hoërskool Eldoraigne. Dit was ‘n onvergeetlike oggend van vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid. Ons het beslis aangesteek met ‘n gees wat ons kon terugvat na ons eie kontrei en kantoor, stad en land!

#SKOOLMETDIEBESTEGEES2019

Vir die fotos gaan loer gerus op ons Facebook blad, klik hier -> tab=album&album_id=http://www.facebook.com/pg/grootfm/photos/?tab=album&album_id=10162090157160646

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu