You are currently viewing Hennie Fisher – Appel Verjaarsdagkoek

Hennie Fisher – Appel Verjaarsdagkoek

Deel hierdie artikel

Hennie Fisher - Appel Verjaarsdagkoek

Hennie Fisher - Appel Verjaarsdagkoek

Tyd: 50 min

Bedien: 4 porsies

Gebak

Bestanddele:

200 g koekmeel

10 ml bakpoeier

5 ml sout

350 g ligte bruinsuiker

5 ml gemaalde kaneel

250 ml olie (BWell Canola)

125 ml melk

3 groot eiers

5 ml vanielje geursel

3 groot of 4 medium appels, geskil en gerasper

100 g rosyntjies of sultanas

100 g pekaneute

Metode:


Voorbereiding:

Meng die meel, bakpoeier en sout saam. Meng die suiker, kaneel, olie, melk, eiers en vanielje saam. Meng die meel by die natbestandele in met die appel, rosyne en neuter.Giet in twee gesmeerde koekpanne, en bak vir 70 minute by 180 grade Celsius.

Bedien met: vars room of roomys

Deel hierdie artikel

Leave a Reply