You are currently viewing Stavros Vladislavich – Artisjok voorgereg

Stavros Vladislavich – Artisjok voorgereg

Deel hierdie artikel

Stavros Vladislavich –

Artisjok voorgereg

Stavros Vladislavich –

Artisjok voorgereg

Tyd:

2 - 3 Ure

Bedien:

4 Persone

Groente

Bestanddele:

12 vars Artisjokke

250ml wit wyn

150ml hoender aftreksel

150ml suurlemoensap

(en ekstra sap om oksidasie te voorkom in bak water)

Vars italiaanse pietersielie

(hand vol)

3 vars huisies knoffel

1 blik ertjies

Metode:


  • Maak die artisjokke skoon, verwyder die buite-blare en stingel en skep die middelste deel uit met 'n
  • teelepel (die haartjies in die middel).
  • Hou dit in ‘n bak met water en suurlemoensap tot alles skoon is - sodat die artisjok nie verkleur nie.
  • Sit die skoongemaakte artisjokke in ‘n pot met al die bestanddele - behalwe die ertjies.
  • Gooi nog water by as die vloeistof te min is sodat alles bedek is en kook tot sag (2 - 3 ure) op ‘n lae hitte.
  • Voeg die ertjies by sodra dit sag gekook is en kook nog 3 minute.
  • Voeg nog sout by na smaak, as nodig.
Deel hierdie artikel

Leave a Reply