Ramon Gouws – Brosbeskuit met laventel-suiker

Ramon Gouws – Brosbeskuit met laventel-suiker

Deel hierdie artikel

Ramon Gouws – Brosbeskuit met laventel-suiker

Ramon Gouws –

Brosbeskuit met laventel-suiker

Tyd:

30 Min

Bedien:

15 Persone

Soet

Bestanddele:

300g koekmeel, gesif

200g ongesoute botter,

versag (kamer temperatuur)

100g strooi suiker

Metode:


  • Voorverhit oond tot 160˚C
  • Sif die koekmeel en die strooi suiker saam in ‘n ronde bak.
  • Werk die sagte botter deur die droë bestanddele met ‘n voedselmenger of jou hande tot ‘n verkrummelende mengsel.
  • Pers die koekie deeg saam en rol eweredig uit. 
  • Sny verkose vorms en plaas op ‘n oondpan gesproei met B-well sproei.    
  • Bak koekies vir 10-15 minute tot bros-goud en haal uit die oond.
  • Plaas koekies op ‘n verkoelingsrak vir so 5 minute.    
  • Bedek koekies met laventelsuiker en bedien met laventelblomme vir garnering.    
  • Geniet!
Deel hierdie artikel

Leave a Reply