Hennie Fisher – Suiwelvrye Sjokolade- truffels
Hennie Fisher –
Suiwelvrye Sjokolade- truffels

Tyd:
20 Min
Bedien:
14 Persone
Soet
Bestanddele:
400g Hoë kwaliteit donker sjokolade
100g Kookwater
70g Heuning
80g B-well Olyfolie
Metode:
- Gooi die heuning en kookwater oor die sjokoladeblokkies en laat dit staan vir ‘n paar minute.
- Immulsifiseer die mengsel in ‘n voedselverwerker of “hand blender”.
- Meet die temperatuur van die mengsel en wag tot die afkoel na 38˚C.
- Gooi die olyfolie by en immulsifiseer weer.
- Verkoel in die yskas, as dit hard is, rol dit in rolletjies en bedek met versiersel.