Inge Pretorius –
Saganaki
Inge Pretorius – Saganaki


Tyd:
50 Min
Bedien:
4 Persone
Diep-braai
Bestanddele:
Feta kaas (griekse feta) in 2cm dik skywe gesny.
Eier (geklits)
Meel Brood krummels
B-well Fry Well Olie
vir vlak braai
(verhit in 'n pan tot baie warm).
Suurlemoen Heuning
Sesame saad
Metode:
- Neem die skywe Feta en sit eers in die meel, dan in die eier.
- Weer in die meel, en weer in die eier.
- Bedek dan met broodkrummels tot eweredig bedek.
- Panbraai tot goud bruin (1 min aan ‘n kant).
- Bedien met heuning, skyfie suurlemoen en geroosterde sesame saad.