Inge Pretorius – Artisjokke
Inge Pretorius – Artisjokke


Tyd:
30 - 40 Min
Bedien:
6 Persone
Vegetaries
Bestanddele:
1 Blikkie Artisjokkwarte
100 ml witwyn
150 ml ertjies
(geblik of vars)
50 ml room
1 eetlepel B-well Olyfolie
1 teelepel vars knoffel
(opgekap)
1 eetlepel vars itailaanse pietersielie
1 teelepel hoender stock (poeier)
1 suurlemoen
Metode:
- Braai die artisjokke in B-well olyfolie vir 2 minute, voeg die knoffel by en braai nog 30 sekondes.
- Voeg die wyn, ertjies, pietersielie en hoender aftreksel by en laat prut nog vir 2 / 3 minute.
- Voeg die suurlemoen en room by.
- Voeg sout by na smaak
- Bedien met pita brood of op rys.