Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Les 9, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 9, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

NAAM:

Groet iemand in Noord-Sotho! #Dumela #WenaOkae #Keteng

BESKRYWING:

Leer hoe om iemand in Noord-Sotho te groet en leer wat beteken dit.

Kobus en Su-an analiseer die woorde sodat dit maklik verstaanbaar is. #Dumela #WenaOkae #Keteng

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu