You are currently viewing #JouMenseMyMense – Essie ontvang haar nuwe stoel!

#JouMenseMyMense – Essie ontvang haar nuwe stoel!

Deel hierdie artikel

#JouMenseMyMense – Essie ontvang haar nuwe stoel!

Essie Welman is gestremd gebore, vir 43 jaar getroud met Martin (wat self aan epilepsie ly), en, is ‘n trotse moeder en ouma van twee kinders, en twee kleinkinders. Alhoewel sy werksaam is by die CPF in Capital Park, is sy ‘n pensioentrekker en ontvang maandeliks SASSA. Sy is afhanklik van ‘n elektriese rolstoel, en die een wat sy met haar erfgeld aangekoop het, het gebreek. Sy en haar man het verskeie aksies geloods om nagenoeg R30 000 vir ‘n nuwe stoel in te samel, maar die insameling gaan stadig. Essie en Martin het by GROOTfm 90.5 kom kuier.

Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:    / @grootfmtv  

Luister HIER na die spesiale oomblik:

Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/

 

Deel hierdie artikel

Leave a Reply