#JouMenseMyMense – Jacques Havenga | 4 Oktober 2024
#JouMenseMyMense – Jacques Havenga, 4 Oktober 2024 GROOTfm 90.5 het verskeie eposse ontvang rakende hulp vir Jacques Havenga. Jacques is 46 jaar oud, en oor die afgelope paar jaar het…
#JouMenseMyMense – Jacques Havenga, 4 Oktober 2024 GROOTfm 90.5 het verskeie eposse ontvang rakende hulp vir Jacques Havenga. Jacques is 46 jaar oud, en oor die afgelope paar jaar het…
#JouMenseMyMense – Michelle & Anthony se Wonderbaba, 18 September 2024 Michelle Bezeuidenhout-Wilkinson en haar man, Anthony, het onlangs ‘n baie groot wonderwerk eerstehands beleef. Volgens alle mediese aanduidings – sonars…
#JouMenseMyMense – Nasionale ‘Gehoormaand’ word met ’n GROOT oomblik gevier!, 10 September 2024 Erika Basson van die “Foundation for Children with Hearing Loss” het GROOTfm 90.5 gekontak met ’n baie…
#JouMenseMyMense – Mpumi Rakhudu, 4 September 2024 Mpumi Rakhudu is ‘n matriekleerder aan die Afrikaanse Hoër Seunskool en het onlangs talle harte geraak met sy toespraak by die nasionale ATKV…
#JouMenseMyMense – Christiaan, 21 Augustus 2024 Christiaan is op ‘n 5-jarige ouderdom met Duchenne Muscular Dystrophy en agv die verkeerde rolstoel het hy al erge Scoliosis. Christiaan, sy geskeide Mamma…
#JouMenseMyMense – Juan Fourie, 14 Augustus 2024 Jaun Fourie, en sy ma, Clara. ‘n Dokter van Amerika het hom op ‘n 2-jarige ouderdom gediagnoseer met Proteus-sindroom. Dit dui op bene…
#JouMenseMyMense – Zinre se Reis, 31 Julie 2024 In Februarie 2023 het die Stevens-gesin gehoor dat hul dogter, Zinre, met beenkanker, ook bekend as Ewing Sarcoma, gediagnoseer is. Sy het…
#JouMenseMyMense – Super Jace, 24 Julie 2024 Jace Hilse, of soos hy bekendstaan, “Super Jace”, is ‘n 4-jarige seun wat baie daarvan hou om superheld te speel! Jace is vanjaar…
#JouMenseMyMense –Die Zeelie's, 10 Julie 2024 Kobus en Marinda Zeelie is die trotse ouers van Emily (14) en Gracie (13). Hulle woon in ‘n eenslaapkamerwoonstel in Daspoort, en probeer hulle…
#JouMenseMyMense –Hendrik se Hoop, 3 Julie 2024 Hendrik is in 2004 met diabetes gediagnoseer. Hy het sy eie besigheid gehad, en gedurende 2020 in ‘n skroef getrap en dit gevoel…