#JouMenseMyMense โ โ๐ง ๐๐ง๐ค๐๐ซ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ ๐๐จ๐จ๐ญ
Laerskool Wonderboom-Suid het sy deure in 1913 geopen, en, is in Januarie 2024 as โn volwaardige skool vir kinders met spesiale behoeftes verklaar en gevestig. Die skool droom van โn kliniek met ‘n terapiesentrum. Tans is daar sowat 300 kinders, of soos hulle hul noem, โmaatsโ, elk met hul eie primรชre gestremdheid. Sommige leerders het ook sekondรชre gestremdhede. Getalle styg maandeliks, en tans dien Laerskool Wonderboom-Suid as anker vir maats met outisme, downsindroom, spesifieke leergestremdhede, ernstige en matige intellektuele gestremdhede, sig- en enkele matige liggaamlike gestremdhede. Hulle grootste huidige behoefte is kos, en voer hul ongeveer 75 leerders, 3x per dag. Hul is verantwoordelik vir hul eie borge, en personeel dra by om die leerders te kan voer, met die bak van klein vetkoekies om geld te in om die voorraadkas te kan aanvul. Me. Rina Pretorius (Skoolhoof) en Mnr Evert Grove (Adjunkhoof) het by GROOTfm 90.5 kom kuierโฆ #LOSITBETER #GROOTverskil #Omgee #care #givingback
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: ย ย ย /ย @grootfmtvย ย
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel