#JouMenseMyMense – Seun met ‘n oop hart
Keean Claase is ‘n seun met ‘n oop hart, letterlik. Dokters het op ‘n jong ouderdom ontdek dat hy ‘n 12mm opening in sy hart gehad het. Kyk hierdie hartroerende onderhoud om te sien hoe die episode eindig.
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: / @grootfmtv
Kyk HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel