#JouMenseMyMense โ ๐๐ซ๐ง๐๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐๐ง ๐๐๐ง๐ ๐๐ซ๐๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ฎ๐ฌ
GROOTfm 90.5 het die voorreg gehad om in 2022 die Pretorius-gesin te ontmoet โ minder as โn jaar vandat die 48-jarige Ernestus met motorneuronsiekte gediagnoseer is. Nadat โn vriendin, Jolandie Engelbrecht aan ons โn hulpkreet gerig het, het GROOTfm 90.5 gaan kuier en gehelp met โn asemskep in die vorm van huis-huur, โn elektrisiteitskoepon en โn kruideniersware-geskenkbewys. Ernestus, wat afgelรช is as gevolg van motoriese beperkings, se wens was dat iemand hom โn geleentheid sou gee om geisoleerd te werk, omdat daar niks fout is met sy brein nie. Inteendeel, beskik Ernestus oor โn gawe vir IT-geassosieerde werk. Drie jaar later, is die gesin nou meer as ooit in nood gedompel. Met Ernestus se gesondheid wat aansienlik versleg het. Rene is die enigste broodwinner, al vir โn wyle, en vriendin Jolandie het weer uitgereik om te vra vir hulp, verligting, en net โn bietjie erkenning vir dit waardeur die gesin gaan. Ernestus is totaal afhanklik van Rene se sorg en bystand, en probeer sy โn huishouding geheg hou. GROOTfm 90.5 se Doepie en Nina het via Zoom by hulle ingeloerโฆ
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: ย ย ย /ย @grootfmtvย ย
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel