Boodskappe LUISTER NOU
Izelle Hoffman – Appel en Tiemie Hoender

Izelle Hoffman – Appel en Tiemie Hoender

Deel hierdie artikel

Izelle Hoffman – Appel en Tiemie Hoender

Izelle Hoffman – Appel en Tiemie Hoender

Tyd: 15 min

Bedien: 4 porsies

gebak

Bestanddele:

1 eetlepel olyf olie

4 hoender borsies/ fillets

1 blikkie onversoete tert appels 

2 teelepels uie poeier

2 teelepels knoffel poeier 

2 teelepels uie vlokkies 

1 eetlepel Amandel meel

1/2 teelepel Paprika

2 teelepel vars Tiemie of 1 teelepel gedroogde Tiemie

1 teelepel Oryx sout

1/2 teelepel growwe swart peper 

1 eetlepel rou heuning

Metode:

Voorverhit pan met olyf olie .

Plaas hoenderborsies in pan en braai tot gaar aan beide kante. (Vleis moet wit vertoon)Voeg dan die appel stukke sowel as die res van die bestanddele by.Braai totdat die hoender goudbruin van kleur is en die sous effens taai begin raak.Garneer met vars tiemie, en swart sesam saad (opsioneel)Bedien warm of koud saam bykosse van jou keuse.

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu