You are currently viewing Lanadene Bron – Framboos en Klapper “Fudge”

Lanadene Bron – Framboos en Klapper “Fudge”

Deel hierdie artikel

Lanadene Bron –

Framboos en Klapper “Fudge”

Lanadene Bron –

Framboos en Klapper “Fudge”

Tyd:

6 Min

Bedien:

12 Persone

Soet

Bestanddele:

B-Well Baksproei

5ml Vanielje-ekstrak

1 Koppie fyn klapper

½ Koppie Frambose

1 Koppie Yoghurt

1 Koppie Maaskaas

45 ml Phisilliym Husks

60ml Klapper meel

30 ml Xylitol

Voorbereiding:

  • Weeg die bestanddele af
  • Was die Frambose
  • Sproei die bak met B-Well se antikleef-sproei

Metode:

  • Meng die klapper tot dit ‘n botter vorm
  • Voeg die vanielje, frambose, yoghurt en maaskaas by.
  • Meng tot lig pienk in kleur
  • Voeg die droeë bestanddele by.   
  • Meng tot gebind.   
  • Skep uit in medium grootte glaspan.   
  • Vries of plaas in yskas tot hard.

Rustyd: 50-60 minute in die yskas/20-30min in die Vrieskas

Deel hierdie artikel

Leave a Reply