You are currently viewing #SKOOLMETDIEBESTEGEES2019 – Hoërskool Waterkloof

#SKOOLMETDIEBESTEGEES2019 – Hoërskool Waterkloof

Deel hierdie artikel

Op Vrydag, 18 Oktober het ons #skoolmetdiebestegees vir 2019 afgesluit by Hoërskool Waterkloof en wat ‘n lekker bederfoggend van GROOTgees!  Met die Bokke se kwarteindstryd teen Japan op Sondag, 20 Oktober tydens die Wêreldbekerrugby, was dit natuurlik die mees gepaste tema vir die Klofies.  Ons het behoorlik gelag vir die GROOT Klofie-Bok-span wat deelgeneem het teen die veel kleiner Klofie-Japan-span.

Dankie Klofies!  Julle kragmeting vir #GROOTgees was net so GROOT soos die kragmeting tussen julle Springbok en Japan spanne!

Vir al die fotos gaan loer gerus op ons Facebook blad, klik hier -> #SKOOLMETDIEBESTEGEES2019 – Hoërskool Waterkloof

Deel hierdie artikel

Leave a Reply