You are currently viewing Stavros Vladislavic – Hoenderlewers

Stavros Vladislavic – Hoenderlewers

Deel hierdie artikel

Stavros Vladislavic – Hoenderlewers

Stavros Vladislavic – Hoenderlewers

Tyd:

30 Min

Bedien:

2 Persone

Hoender

Bestanddele:

500g Hoenderlewers

2 Tamaties - opgesny

4 x Sprietuie

1 Klein blikkies tamatiepasta

1 Rooi ui, fyn gesny

Stukkie gemmer fyn gesny

1 Koppie Italiaanse Pietersielie

1 Koppie Seldery gesny

6 Chillies fyn gesny

Halwe koppie chutney

1 Teelepel Hoenderaftreksel-poeier

1 Teelepel Origanum

1 Teelepel Tiemie (gedroog)

100 ml Droë rooiwyn

4 Huisies knoffel, fyn gekap

Halwe blikkie coconut-room

100 ml B-Well olyfolie

30 ml Botter

4 Lourierblare

Metode:


  • Verhit die pan en voeg by die olie en botter.
  • Braai die uie, sprietuie, knoffel en gemmer en chilie vir 2 minute.
  • Voeg lewertjies by en die lourierblare.
  • Roer tot alles bruin gebraai is.
  • Voeg by opgekapte tamatie, seldery en pietersielie.
  • In ‘n aparte bak - meng die hoenderaftreksel, chutney en tamatiepasta.
  • Voeg 100 ml kookwater en die wyn saam en meng.
  • Voeg nou by die pan
  • Laat prut vir 10 – 15  minute 
  • Voeg laaste die coconut-room by en bedien op rys, met pita of lekker broodjie.
Deel hierdie artikel

Leave a Reply