Boodskappe LUISTER NOU
Lanadene Bron – Vrugtekoek Koekies

Lanadene Bron – Vrugtekoek Koekies

Deel hierdie artikel

Lanadene Bron –

Vrugtekoek Koekies

Karen Blanché –

Chickpea Vegan Burgers

Tyd:

50 Min

Bedien:

6 Patties

Gebak

Bestanddele:

Koekie:

60g Ongesoute botter

150g Bruin suiker

1 Eier

5ml Vaniljegeursel

1g Sout

90g Bruismeel

1 koppie Pekanneute

½ koppie Koekvrugte 

Versiersel:

½ koppie Versiersuiker

5- 10ml Water

5ml Brandewyn-geursel

Metode:


Koekie:

  • Voorverhit die oond op 150˚C.
  • Room die suiker en botter saam.
  • Voeg die eier en vaniljegeursel by en meng goed.
  • Voeg die meel by en meng tot alles glad saam is.
  • Sproei ‘n 10x15cm pan met B-Well se baksproei.
  • Strooi die neute gelyk oor die pad uit.
  • Versprei die koekie deeg geleidelik oor die neute, maak jou hande of skraper nat om die proses te vergemaklik.
  • Bak vir 40 minute en laat afkoel, sny in stawe en droog vir ‘n verdere 10     minute uit. 

Versiersel:

  • Meng die versuiker met water soos benodig en meng tot glad, dit moet nie te loperig wees nie anders gaan dit nie hard word nie.
  • Voeg brandewyn geursel by tot smaak.
Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu