Hennie Fisher - Komkommer en Olyfolie-sorbet
Hennie Fisher -
Komkommer en Olyfolie-sorbet
Tyd:
30 - 40 Min
Bedien:
10 Porsies
Sorbet
Bestanddele:
660g Geskilde,
saad verwyderde komkommer, stukke gesny en gevries
vir 24 uur
12g Vars Basielie
150g Suiker
50ml Suurlemoensap
80ml B-well Extra Virgin Olive oil
3ml Sout
Metode:
- Pulp al die bestanddele in voedselverwerker tot fyn, plaas in roomysbak en vries oornag.
- Bedien as paletverfrisser of nagereg.