You are currently viewing Hennie Fisher – Toffieappels

Hennie Fisher – Toffieappels

Deel hierdie artikel

Hennie Fisher – Toffieappels

Hennie Fisher – Toffieappels

Tyd:

45 Min

Bedien:

10 Persone

Soet

Bestanddele:

10 appels, elk met eie

stokkie

3 koppies suiker

Halwe eetlepel asyn

3/4 koppie water

Rooi of groen voedselkleursel

B-well Canola Baking Spray

Metode:


  • Spuit bakplaat met B-well Canola Baking Spray.
  • Plaas suiker, water en asyn in medium kastrol en op lae hitte smelt die suiker.
  • Voeg kleursel by en verhoog hitte.
  • Kook mengsel tot 150 grade celsius.
  • Laat pot vir ‘n oomblik staan totdat die borrels uitgesak het!
  • Doop appels in die stroop en laat hard word op die bakplaat.
  • Vou in selofaanpapier toe indien verkies.


Deel hierdie artikel

Leave a Reply