You are currently viewing Dankie dat elke lid hulle lewens waag vir ons diere, en vernaamlik renosters – Annelie inni Kruger DROOMuitsending

Dankie dat elke lid hulle lewens waag vir ons diere, en vernaamlik renosters – Annelie inni Kruger DROOMuitsending

Deel hierdie artikel

Annelie inni Kruger DROOMuitsending

Annelie Bouwer se DROOMuitsending om vanaf en vanuit die Nasionale Kruger Wildtuin uit te saai, word binnekort verwesenlik.

Op die 1ste Junie 2022 vertrek die GROOTfm 90.5 span BOS toe!

As deel van Annelie se uitsending, en GROOTfm 90.5 se #JouMenseMyMense-projek wil ons graag vir die 400 lede van die Nasionale Kruger Wildtuin teenstropingseenheid DANKIE sê!

Dankie dat elke lid hulle lewens waag vir ons diere, en vernaamlik renosters.

Hoe wil ons dankie sê?

  • Met ‘n bederfpakkie en dankie-sê-briefie (Briefie in Engels ASB.)
  • Laai jou pakkie weeksdae tussen 8:00 en 16:00 by GROOTfm 90.5 se kantoor in Ringwoodweg 26, Lynnwood Manor, af. Voor 27 Mei 2022.  
  • Sien foto van bestanddele van bederfpakkie.

Vir navrae stuur ‘n epos na info@grootfm.co.za.

Op jou merke. Gereed. GAAN GROOT!

   

Deel hierdie artikel

Leave a Reply